SBA Stories

Die SBA bied met trots twee besondere videoreekse aan wat die ryke verskeidenheid en geskiedenis van Afrikaans vier. 

Onse Afrikaans, aangebied deur Sandra Prinsloo, neem kykers op ’n ontdekkingsreis deur die unieke variëteite en dialekte van die taal.

In Ons onthou hoor ons die stemme van gemeenskappe regoor Suid-Afrika – van Op-die-berg tot Kalkbaai – waar hul stories en geskiedenis met sorg vasgelê is.

SBA Stories

Onse Afrikaans

Die SBA se Onse Afrikaans is ’n reeks video-opnames deur Sandra Prinsloo wat in verskillende episodes die unieke aard, karakter en oorsprong van Afrikaans se diverse variëteite en dialekte verken.
Elke episode is ook in Gebaretaal en met Engelse onderskrifte aangevul.

Kaaps

Sabela

Karoo Afrikaans

Bo-Kaap Afrikaans

Rehoboth Afrikaans

Rasta Afrikaans

Tsotsitaal/Flaaitaal

Namakwaland Afrikaans

Gariep/ Oranjerivier Afrikaans

Graaffrikaans

Gayle

Onverwacht Afrikaans

Ons onthou

In die video-opnames van Ons onthou besoek die SBA verskillende gemeenskappe in Suid-Afrika om die storie agter die storie te hoor. Ons gesels met mense vanuit alle uithoeke van ons land en praat saam oor hul geskiedenis. Unieke streke en gemeenskappe soos Op-die-berg, Melkhoutfontein, Verlorenvlei, Kalkbaai, asook gehoor- en siggestremde mense se stories word op video vasgelê ter erkenning aan die herkoms van Afrikaanse seniorburgers.

Gebaretaaltolking en Engelse onderskrifte word ook verskaf.

Korana

Die Griekwas is nog

Kosmopolitaanse kalkbaai Vissers

Die Koue Bokkeveld

Die VERLORENVLEI STORIES

Melkhoutfontein-stories

WORCESTER SE DOWES

Cederberge

Strandlopers

Platfontein

Namastories

Die leefwyse van ons Vroeë Mense

SUID-KALAHARI STORIES

Laat die blindes die weg wys

Besoek asb die skakel om al die stories te besigtig.