Vertalings
Alhoewel vertaling nie die SBA se primêre fokus is nie, is dit vir ons van belang om stories en bronne wat binne die Afrikaanse konteks van belang is in Afrikaans beskikbaar te stel as ondersteuning van die Afrikaanse boekbedryf en ‘n belegging in Afrikaanse skryfkuns.




