Zoë lees-en-luisterprojek Hierdie voorleesprogram kweek ‘n liefde vir lees by kinders in graad R tot graad 3. Dit word aangebied deur opgeleide leesfasiliteerders uit die omgewing en dra op daardie manier ook by tot werkskepping.