Wikkel met werksoek

Wikkel met werksoek is ’n gratis aanlyn-video-aanbieding om jong werksoekers toe te rus met die nodige kennis en vaardighede om sukses te behaal.

Die video, getiteld Wikkel met Werksoek/ Quala Ukufuna Umsebenzi/Start the Job Hunt, is in Afrikaans, isiXhosa en Engels beskikbaar.

Die basis van die video is die SBA se Werksoeksakgids waarvan daar reeds meer as 10 000 gedrukte weergawes in die Wes- en Oos-Kaap versprei is.

Wikkel met werksoek – Laai inligting af

Video

Wikkel met werksoek – Sakgids