Publikasies

Oor die jare het verskeie publikasies uit die SBA se stal al die lig gesien. Die SBA se publikasies dien ‘n opvoedkundige doel en moedig terselfdertyd veeltaligheid aan. Sommige van die SBA se publikasies is aangepas dat mense met lees-, gehoor- en leergestremdhede ook daarby kan baat vind.

Kinderstories

’n Aantal kinderboeke uit die SBA se stal is geskep met die doel om eg Suid-Afrikaanse kinderverhale vas te vang.

SBA-idiome

Klik hier vir ‘n kykie na die SBA se vier verskillende idiomeboeke.

Klasgidse

Hulpmiddels wat aanvullend to klasonderrig aangewend kan word.

Wikkel met werksoek

Aanbieding om jong werksoekers toe te rus met die nodige kennis en vaardighede om sukses te behaal.

SBA Historie

Die SBA Historie bied ‘n jaar-op-jaar oorsig van ons grootste projekte en publikasies.

Taalgeskiedenis

Die viering en bewaring van die wortels van Afrikaans en die kultuurgroepe.

Vertalings

Klik hier vir ‘n kykie na die verskillende publikasies wat die SBA reeds vertaal het.

Oerlied-koorliedboek

OERLIED is die resultaat van ’n multi-fase koor- en musiekprojek.

Wikkel met werksoek!

SBA se Werksoeksakgids

Wikkel met werksoek is ’n gratis aanlyn-video-aanbieding om jong werksoekers toe te rus met die nodige kennis en vaardighede om sukses te behaal.