Projekte
Die SBA is op verskeie vlakke in ons gemeenskappe betrokke. Deur verskillende projekte, bemagtig ons Afrikaanssprekende gemeenskappe en help ons om terselfdertyd respek vir Afrikaans te bewerkstellig.
SBA Stories
Ons besoek verskillende gemeenskappe in Suid-Afrika om die storie agter die storie te hoor.
Zoë-leesprojek
Hierdie voorleesprogram kweek ‘n liefde vir lees by kinders in graad R tot graad 3.
Chemie-projek
Die Chemie-projek was ’n inisiatief om wetenskap as vak te ontwikkel en te bevorder.
Prisoniersdrama
Dié SBA-projek demonstreer hoe teater ’n bydrae kan lewer om verskeie mense te bemagtig.
Letterkunde-verering
Ons huldig literêre ikone spesifiek binne hul gemeenskappe om die prestasies van figure te vier.
Biblioteekprojek
Die SBA het aan ’n groep geselekteerde laerskole in die Noord-Kaap boekkissies geskenk.
SBA-Klaskamer
Oorspronklike Afrikaanse kinderboeke wat jong lesers aanmoedig om te lees, te dink en …
Wikkel met werksoek!
