Oerlied-koorliedboek

OERLIED is die resultaat van ’n multi-fase koor- en musiekprojek.

Dit is deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) in samewerking met The MoZe Group (TMG) van stapel gestuur om musikale erfenis vanuit vervloë dae vas te vang en vir plaaslike kore en gehore toeganklik te maak.

Oerlied-koorliedboek – Laai inligting af

Foto’s

Oerlied – koorliedboek