Prisoniersdrama
Dié SBA-projek demonstreer hoe teater ’n bydrae kan lewer om mense, families, dwelmverslaafdes, bendelede, vrygelate prisoniers en gemeenskappe te help bemagtig.
In die toneelstuk, The Ballroom Boy, val die kollig op verskeie sosiale euwels en die uitdagings wat veroordeelde misdadigers in die gesig staar wanneer hulle ná hul vrylating weer deel van die samelewing probeer word.
“The Ballroom Boy”
Kyk hier na ‘n kort uittreksel uit die toneelstuk.
