Robbie die rowwe rot-boek
Dié eg Suid-Afrikaanse storie neem lesers saam op die unieke avonture van ’n rot van Mitchells Plain.
Die strokiesprentstyl-illustrasies deur Isabelle Grobler poog om leerders aan verskillende genres van storievertelling en lees-vir-genot bloot te stel deur ‘n meer byderwetse aanbiedingstyl.
Die verhaal van Robbie kom uit die pen van die Deense skrywer, Klavs Skovsholm.
Sjaka Septembir en Sivuyile Mazantsi het die boek vir Suid-Afrikaanse gehore aangepas en vertaal.
Robbie die rowwe rot-boek – Laai inligting af

