Fatima-boek

Die storie, deur Klavs Skovsholm, handel oor die avonture van jong Fatima, ‘n Moslemmeisie wat grootword in die tradisieryke Bo-Kaap.

Haar belewenis van die tradisie genaamd rampies-sny vorm die spilpunt van die verhaal.

Nie net is hierdie boekie ‘n herinnering aan die erfenis van Afrikaans as deel van die Moslemkultuur nie, maar ook ‘n viering van hoe dié invloed steeds in die taal voortlewe en nou oorgedra word aan die jonger geslagte.

Fatima-boek – Laai inligting af

Animasie Video

Fatima-storieboek