Kokie en Sukie
Die verhaal uit die pen van Alae Hanekom, handel oor ‘n suikerbekkie en ‘n kokerboom wat jong lesers bekoor met die rykheid van die Noord-Kaapse natuurlandskap en terselfdertyd leer oor omgewingsbewaring en die mens se rol daarin.
Kokie en Sukie – Laai inligting af

