Die Kokerboom
‘n Tydlose oorspronklike verhaal deur die Deense skrywer Klavs Skovsholm is in vennootskap met die SBA spesiaal verwerk vir die Suid-Afrikaanse gehoor en in Afrikaans vertaal met die doel om lees-vir-genot onder kinders aan te moedig.
Daarom is die boek ook met inkleurprente aangevul en toe na isiXhosa, Engels, Khoekhoegowab, Sesotho en Kiswahili vertaal. ’n Verkorte weergawe van die boek is in al 12 amptelike landstale geskep.
Kokerboom-boek – Laai inligting af

