Untitled-1

Orgaan snw.

1 Deel van ‘n lewende wese met ‘n bepaalde funksie

2 Koerant of tydskrif wat as mondstuk van ‘n organisasie of firma dien

3 Persoon of instelling wat dien as werktuig waardeur bepaalde handelinge uitgevoer word

Uit Nederlands orgaan, uit Latyn organum met die betekenis “orgaan van die liggaam”, en ook “stem” waaruit die betekenis “koerant of tydskrif wat as mondstuk dien” ontwikkel het. Latyn organum kom uit Grieks organon “werktuig”, wat afgelei is van ergeo “ek werk”

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top