6a00d8341bf6cb53ef017d40b781e1970c

Woord van die week: omroeper

omroeper s.nw., omroepers.

1 Persoon wat by ‘n radiostasie of -sender programme aanbied, die nuus lees, of kommentaar daarop lewer, oor sport verslag doen, en dergelike: Mens het mense nodig wat ervare omroepers is, en aktualiteitsomroepers is ‘n relatiewe nuwe veld. Die lekker van radio is die onmiddellikheid daarvan (Transv., 27 Jan. 1982, 9).

2 (verouderd) Persoon wat openbare aankondigings doen: ‘n Keiserlike omroeper verskyn bo-aan die trap van die paleis. “Sy Majesteit het berig ontvang dat Siang-jang verower is!” bulder hy toe die geraas uit die skare bedaar het (L. Rousseau: Polo, 1959, 78).

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top