blueprint-2

argitek

1. Ontwerper van geboue en bestuurder van die uitvoering van die ontwerp.

2. Beplanner, uitvoerder, skepper.

Uit Ndl. architect (1553), uit Fr. architecte uit Latyn architectus “boumeester, ontwerper” uit Grieks architekton “boumeester”, gevorm van archi- “vernaamste” en tekton “vakman, kunstenaar”, met lg. verwant aan techne “tegniek, kuns, kunde”.

Grieks archi uit arkhos “regeerder”, uit arkein “regeer” word –aarts in Afrikaans soos in aartsbiskop (Engels archbishop) en –arg soos in monarg, matriarg en patariarg.

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top