Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans
‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is van die avonture wat die Suid-Afrikaanse avonturier en motiveringspreker, Riaan Manser, tydens sy twee jaarllange fietstoer deur Afrika ondervind het. Manser het trap-trap 34 500 kilometers afgelê en deur 34 lande gereis. Van die lande was gasvry […]
Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans Read More »