classroom-510228_1280

Taalhulpbronne: Prezi

Prezi is `n aanlyn-aanbiedingsprogram wat jou toelaat om kinders se aandag te trek met die verveligste inhoud op Aarde. Dit het baie beweging, jy kan video’s en foto’s insit, en selfs skakels na ander plekke. Dis ook verniet en baie maklik om te gebruik.

Taal in die Eerste Addisionele Klaskamer is gewoonlik die een area waar kinders sommer dadelik aan die slaap wil raak. Hier jou oplossing. `n Hele paar Prezi’s oor die belangrikste aspekte wat leerders moet baasraak voor matriek.

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top