statistics_and_maths_tutoring_service

Die Afrikaans vir statics is statistiek of statistieke wat verskillende betekenisse het.

Die enkelvoud statistiek is die wetenskap/metode waarvolgens gegewens/getalle/syfers oor ‘n lang tydperk georden en daarna in statistieke (getalle of syfers) uitgedruk word: Die dosent in die statistiek het gesê volgens die jongste statistieke styg die tempratuur op die aarde.

Syfer is ook die teken waarmee ‘n getal aangedui word, soos 2, maar word soms sinoniem met getal en statestieke gebruik: sterftesyfer, dodetal, studente(ge)talle.

Aantal verwys na ‘n onbepaalde hoeveelheid: ‘n Groot aantal (of baie) mense het op die vakansiedag na die strande gestroom. Getal slaan op ‘n bepaalde hoeveelheid wat getel is of getel kan word: Die getal toeriste wat maandeliks die stad besoek, neem toe, of; die getal besoekers (besoekerstal) kom op 30 000 te staan.

 

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top