SBA BOKAAP WALK LOGO R3-03

SBA-BOKAAP-AFRIKAANS-WALK-R3

Klik hier om ’n .pdf-weergawe van die inskrywingsvorm af te laai

Aanlyn-inskrywings:  www.topevents.co.za  (sluit 26 Julie 2015)

Vir aanwysings na die Boorhanol Sentrum, klik hier.

Wat maak Stap vir Afrikaans so uniek?

Jou inskrywingsnommer  stem ooreen met een van 3 000 idiome wat spesiaal vir die pretloop saamgestel is. Sien jy uit om uit te vind watter idioom jy gekry het? Klik hier om die lys van idiome te besigtig.

Stapreëls:

  • Geen IDIOOM – geen MEDALJE.
  • Alle ouderdomme welkom, asook families met babastootwaentjies.
  • Kleuters en kinders onder die ouderdom van 10 jr moet vergesel word van ‘n volwassene.
  • Pad- en verkeersbeamptes moet te alle tye gehoorsaam word.
  • Rommelstrooi word streng verbied.  Maak asb gebruik van die beskikbare geriewe.
  • Alle stappers wat die roetes voltooi, ontvang ’n ATR-medalje.
  • Deelnemers neem op eie risiko deel aan Stap vir Afrikaans en vrywaar die organiseerders van enige beserings en/of ongelukke wat mag gebeur.
  • SBA en Itheko en enige borge en/of vennote kan nie verantwoordelik gehou word vir enige beserings, ongelukke of enige dergelike situasies wat kan gebeur as gevolg van deelname nie.

 

Algemene Inligting:

  • Alle deelnemers kry ’n bottel water by die beginpunt.
  • Jive voorsien koeldrank by eindpunt.
  • Voldoende parkeerplek beskikbaar in Buitengrachtstraat en binne Christiaan Barnard Hospitaal-parkeerterrein.
  • Volg aanwysingsborde na parkeerruimtes.
  • Verversings te koop na afloop van die pretloop.
  • Alle deelnemers kan aan die gelukstrekking deelneem.
  • Pryswenners moet teenwoordig wees om ‘n prys te ontvang om 12:00.

SPESIALE AANBOD:

Familiepakket van 3 (2 volwassenes, een kind of een volwassene, twee kinders) is R60

Groepe van 10 en meer is R20 elk

Kinders R20 elk

NAVRAE

SBA

Kantoor: Bianca Greeff: 021 910 6618 (w); 086 457 3498 (f); 078 294 0320 (s)

Projekbestuurder: Odile Heunis: 083 285 7285 (s); 086 229 4010 (f) stapvirafrikaans@gmail.com

ITHEKO

Kantoor: 021 637 5501

Fatima Allie: 082 066 3353 / fatima@itheko.com

Farouk Meyer: 083 460 6786 / itheko@mweb.co.za

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans bedank graag die volgende borge:

Logo_AfrikaanseTaalraad-01

Saam die toekoms in met Afrikaans
Afrikaanse Taalraad: Medaljes

KykNET_logo

kykNET: Idiome-inskrywings

NEW JIVE LOGO

Jive: Koeldrank by eindpunt

swh_logo hig res new

Sportsmans Warehouse: Inskrywings en registrasie

Lumico-CI-2015-PRINT-USE-LOGOS
Lumico: Grafiese ontwerp en sosiale media

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top