Marlene le Roux en Sandra Prinsloo, direksielede van Die Stigting vir Bemagtiging van Afrikaans (SBA) is in rooi getooi en gereed vir ons staptog op 15 Augustus in die Bo-Kaap. Saam met hulle is Fatima Allie, organiseerder van ons staptog en Niel le Roux, uitvoerende hoof van die SBA. Die berig het in Die Burger op 5 Augustus 2015 op bladsy 4 verskyn. Klik hier om die berig te lees
Inskrywings is R60 per persoon, maar daar is spesiale pakkette ook beskikbaar. Familiepakette is R60, groepe van 10 of meer is R20 elk en kinders is R20 elk.
Klik hier om `n .pdf-weergawe van die inskrywingsvorm af te laai
Die staptog begin bydie Boorhaanol Sentrum, Pentz Straat 26, BoKaap, Kaapstad, 8000.
Stuur gerus ‘n epos aan stapvirafrikaans@gmail.com as jy enige vrae het.
FOTO: Deon Raath