partnership-526416_1280

10626567_1452011438415191_7062042703387062591_n 10671465_297454990445306_3138517690327510400_n

Ons glimlag vandag, omdat ons eie dr le Roux as gekoöpteerde lid van die ATR aangestel is en dr le Roux sê: “Dit is nie net n voorreg om as n gekoöpteerde lid van die ATR aangestel te wees nie, maar ook n besonderse eer vir die vertoue wat hulle in my stel dat ek n bydrae binne die ATR sal kan lewer.”

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top