SBAfrikaans nuut

Met hierdie projek reik die SBA uit na nog ‘n teikengroep, nl die volwassene wie se

vertellings uit vervloë dae oor spesifieke gebeurtenisse en ervarings van die streek

uit die vergetelheid geruk word. Hierdie stories word verfilm en verwerk tot

beeldmateriaal wat tydens die US Woordfees gratis aan die wyer publiek vir

besigtiging beskikbaar gestel word. Dit word verder toegelig met visuele

voorstellings van die storievertellers deur opkomende kunstenaars wat sodoende ‘n

professionele platform as ‘n bemagtigingsgeleentheid gebied word.

 

Borg en Vennote:

Wes-Kaap Regering Dept van Kultuursake en Sport, US Woordfees en Artcape

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

Studiebeurs: Honneurs in Afrikaans

Laai aansoekvorm hier af
Lees meer

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer
Scroll to Top