galaxy-10994_1280

Ons Wonderlike Ruimte

Wil jy meer oor ons aswemrowende sterrestelsel leer? Daar is ‘n magdom inligting op die internet wat soms moeilik is om te verstaan. Al wat jy nodig het is hierdie webtuiste om jou alles oor sterrekunde te leer – op jou vlak!

Hierdie webtuiste dien as ‘n inleiding tot sterrekunde. Dit is alles in verstaanbare Afrikaans en kan jou help in Natuurwetenskappe en Tegnologie. Leer onder meer oor al 8 planete en ook oor sterre. Besoek die webtuiste hier.

galaxy-10994_1280

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top