1

Die Bo-Kaap is ‘n area geleë in die voue van Seinheuwel. Dis ook die tuiste van ons staptog wat op 15 Augustus plaasvind. Die Noon Gun wat op Seinheuwel is, is histories aan Kaapstad en maak ‘n deel uit van die Bo-Kaap se geskiedenis.

Die Noon Gun het is die historiese tyd sein in Kaapstad, Suid-Afrika sedert 1806. Dié geweer is geleë op Seinheuwel, naby die sentrum van die stad.

Die oorspronklike gewere -18-ponde, wat met voorlaaiers werk-is steeds vandag nog in gebruik. Die ritueel is een van Kaapstad se oudste lewende tradisies. Dit is die oudste gewere in daaglikse gebruik in die wêreld. Hulle word elke dag om 12 na middag afgevuur, behalwe Sondae en openbare vakansiedae, en word in stand gehou word deur die Suid- Afrikaanse Vloot.

Die Britte het die Kaapkolonie aan die Bataafse Republiek in 180 oorhandig. Maar in 1806 is die Kaap is weer deur die Britte in besit geneem ná die Slag van Blaauwberg. Daarna het die Britse beheer oor die Kaap voortgeduur totdat dit net ‘n deel van die onafhanklike Unie van Suid-Afrika geword het. In 1910 kort ná die Engelse oorgeneem het, is die twee Nederlandse gewere in die dorp as sein gewere geplaas. Die kanonne se harde slag die menese in die buurt ontstel het, is die gewere uiteindelik verskuif na waar dit vandag steeds is op Seinheuwel.

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top