social media, connection, concept-3758364.jpg

Lees hier persverklarings oor ons projekte.

Opsommings van ons projekte word in Kwailappies gegee.

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer

Erfenis op Tafelberg

‘n Groep leerders van Matjiesfontein primêre skool en madrassas van drie Kaapse moskees is die afgelope naweek met ...
Lees meer

Die SBA Woeker met Wiskunde in Kirkwood

Die SBA Woeker met Wiskunde in Kirkwood Altesaam 94 onderwysers van die Oos-Kaap het die SBA se Woeker ...
Lees meer

SBA se rondreisende chemie-werkwinkel op Kirkwood

SBA se rondreisende chemie-werkwinkel op Kirkwood “Om Chemiese Wetenskap as ‘n vak aan te bied is soms moeilik, ...
Lees meer

SBA bring bemagtiging deur handvaardigheid-projek

SBA bring bemagtiging deur handvaardigheid-projek Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) het vanjaar ’n nuwe toevoeging tot ...
Lees meer

Gidshonde maak Spertyd-vertoning

Gidshonde maak Spertyd-vertoning ‘n Diverse groep gestremdes, wat weens hul gestremdheid en sosio-ekonomiese omstandighede baie beperk word, is ...
Lees meer

‘n Geskiedkundige dag vir doofblindes en toekomstige teater

‘n Geskiedkundige dag vir doofblindes en toekomstige teater “ ‘n Historiese gebeurtenis. Wat ‘n belewenis! Daar is ‘n ...
Lees meer

Robbie die Rowwe Rot maak ’n buiging by die Suidoosterfees

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) se gekombineerde Afrikaans- en isiXhosa-strokiesprentavontuur, Robbie die Rowwe Rot/Umabuzi Ogadalala, kan ...
Lees meer

Leerders se foto’s laat SBA blom

Ouers het dikwels ’n moeilike tyd om hul tieners van hul selfone en sosiale media weg te hou, ...
Lees meer

Zoë-voorleesprojek nou in meer as 70 skole

Danksy die Nasionale Loterye-kommissie (NLC) sal die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) vanjaar Zoë-voorleesprojek na meer as ...
Lees meer

Ons almal loop op dieselfde aarde

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans spog met die tweede viertalige idiome-boek. Ons almal loop op dieselfde aarde, ...
Lees meer

Die bekendstelling van die animasiefilm Die Kokerboom

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) se fokus om funksionele geletterdheid vir elke Afrikaansgebruiker te bring, het ...
Lees meer
Scroll to Top