social-media-54536_1280

Leerhulp: Skooltake

Jy hoef nie `n plaas se geld te betaal vir goeie inligting nie. Ons weet ook dat jy nie altyd by `n biblioteek kan uitkom nie. Die volgende twee webtuistes is propvol Afrikaanse inligting wat perfek is vir skooltake.

Hoezit: Slimkop

Hoezit is `n webtuiste vir die tussen-in generasie. Daar is klomp interessante infografika’s, nuusbrokkies, speletjies en hulp vir take.

Skatkis

Gaan kyk gerus watter skatte jy op Skatkis kan vind! Skatkis bevat artikels oor alles van die menslike liggaam tot lande en stede. Gaan geniet hierdie informatiewe webtuiste.

social-media-54536_1280

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top