Ons Kapenaars mag wel gebuk gaan onder erge watertekort en droogte, maar aan SBA projekte en suksesse is daar beslis geen droogte of ‘n tekort nie! Die aangehegte Kwailappies – ons vierde uitgawe al – is bewys hiervan. Vergeet vir ‘n tydjie die waterkommer en geniet ons goeie en selfs bietjie braggerige stories!