767x850-3

Dis ses maande later en ons pronk al weer met ‘n lekkerlees KWAILAPPIES wat weer op sy, of is dit nou haar? beurt pronk met van die SBA se suksesvolle projekte en aksies. Ons mag so tweekeer ‘n jaar met hierdie nuusbrief spog, want ons is trots op alles wat die SBA aanpak om in mense, maar veral jongmense, se lewens ‘n verskil te probeer maak in ‘n taal wat ons van moederskoot af ken. Lees dit en ken so die SBA en onse mense!

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top