767x850-3

Dis al ‘n jaar gelede dat die eerste Kwailappies verskyn het en ons is nie ‘n bietjie trots op hierdie nuusbrief van ons nie, maar stoot ons borskaste breed en ver uit! Om saam te val met Krismis se kleurvolheid, is die derde uitgawe vol kiekies van verskeie van ons baie projekte wat vanjaar aangepak en uitgevoer is. Geniet dit en geniet ook die vakansietyd op hande.

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top