767x850-3

Ons sluit 2015 opwindend met nog ‘n SBA eerste af – ‘n lekkerlees nuusbrief getiteld, KWAILAPPIES,
omdat ons kwailappies was vanjaar met vele nuwe projekte wat met groot sukses aangepak is, asook
oues wat afgestof en soos nuutblink opgevryf was. Spot die oues en verkneukel julle oor die trotse nuwes! Kwailappies sal tweekeer ‘n jaar verskyn om julle ingelig te hou oor die SBA projekte, aksies, gebeure en plesiere.

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top