Skole in die Kaapse Wynlandonderwysdistrik het vanjaar weer baie goed saamgewerk en leerders ingeskryf vir die Korrek! Spel- en vasvrakompetisie. Hierdie kompetisie, wat ten doel het om die geletterdheidsvaardighede van graad 7-leerders te verbeter en innoverende onderrigmetodes te bied, het sedert 2010 met meer as die helfte skole vermeerder. Kringuitdunne het geskied en dit is met sukses afgehandel. Die finaal het op 6 Junie by die Distrikskantoor in Worcester plaasgevind.
Onlangse nuus
SBA Letterkunde Verering 2022
Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!
Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die Stigting vir Bemagtiging deur ...
Lees meer