Screen Shot 2014-12-04 at 5.11.43 PM

As jy nog nie van Hemelbesem gehoor het nie, is jy seker nie in hierdie eeu gebore nie. Hemelbesem, of Simon Witbooi, kraai koning as dit kom by Afrikaanse Hip-Hop. Hy het reeds meer as 5 albums vrygestel en verskeie toekennings gewen vir sy skills in Hip-Hop en sy bydrae tot gemeenskapsontwikkeling. Sy video, Hoe Salla, het ook al amper 20 000 kyke op YouTube gehad.

Hier voer hy met die joernaalprogram, Kwêla, ‘n onderhoud.

 

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top