home_betheme_post2

Landboubestuur

Tans bestaan daar geen voorgeskrewe handboek vir hierdie gewilde vak onder veral

Afrikaanssprekende leerders in die Noord- en Wes-Kaap nie. Leerders werk uit los

notas soos deur individuele onderwysers saamgestel, wat uiteraard vir onderwysers

’n groot tydrowende uitdaging is.

 

Deur die saamstel van ’n erkende handboek vir Landboubestuur, beoog die SBA om

die volgende te bereik:

  • standardisering van kwaliteitonderrig in hierdie vakgebied in Afrikaans
  • toeganklikheid van leermateriaal vir die Afrikaanssprekende leerder omhuistaalonderrig aan te moedig en te bevorder
  • ’n langdurige belegging in die ontwikkeling van onderrigkwaliteit.

In samewerking met Landbouweekblad, neem die SBA die voortou om weer eens

baanbrekerswerk te doen in ’n veld waar dit broodnodig is om ons

Afrikaanssprekende jeug te begelei om hulself te bemagtig en hul volle potensiaal te

bereik.

 

Borg: Die Hiemstra Trust

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top