Mentorskap & Slypskole

Slypskole

Slypskole het ten doel om leerders prakties te ondersteun in Kreatiewe Skryf, Leierskap, Sprekervaardigheid, Kommunikasie en Finansiële Verantwoordelikheid. Hierdie slypskole word deur kundiges by skole in die SBA-fokusareas aangebied. Leerders neem interaktief deel en word prakties geskool. Die slypskole word ook in plattelandse areas aangebied.   Borge en Vennote: Dagbreek Trust en Artscape

Slypskole Read More »

Brugbou-Mentorskap

[vc_row][vc_column][vc_column_text]Hierdie projek fokus op die matriekleerder met universiteitspotensiaal in hoofsaaklik plattelandse skole. Dié projek wat in 2015 met die ondersteuning van die DagbreekTrust as ‘n loodsprogram begin is, word oor die volgende drie jaar uitgebrei na nuwe fokusareas, nl. die Hessequa- en Cederberg-streke. Vanjaar word 17 skole en omtrent 80 leerders deur hierdie program geakkommodeer.

Brugbou-Mentorskap Read More »

Scroll to Top