Robbie die rowwe Rot maak sy buiging by die Suidoosterfees

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) se gekombineerde Afrikaans- en isiXhosa-strokiesprentavontuur, Robbie die Rowwe Rot/Umabuzi Ogadalala, is uiteindelik ook in ‘n animasiefilm te sien. Dié eg Suid-Afrikaanse verhaal, wat handel oor die unieke avonture...

Leerders se foto’s laat SBA blom

Ouers het dikwels ‘n moeilike tyd om hul tieners van hul selfone en sosiale media weg te hou, maar hierdie keer was beide vir ‘n goeie doel ingespan. Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans se Facebookblad het omtrent geblom met pragfoto’s van die natuur en...

Zoë-voorleesprojek nou in meer as 70 skole

Danksy die Nasionale Loterye-kommissie (NLC) sal die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) vanjaar sy Zoë-voorleesprojek na meer as 70 skole in die Noord-Kaap kan uitbrei. Die leesprojek is daarop gemik om ‘n liefde vir lees onder leerders in die grondslagfase...

Ons almal loop op dieselfde aarde

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans spog met sy tweede viertalige idiome-boek. Ons almal loop op dieselfde aarde, ‘n idiomeboek wat handel oor die aarde, bevat 20 idiome wat in Afrikaans, Engels, isiXhosa en Setswana in een boek saamgevat is. Behalwe die...