Somme wat sin maak en stories wat saak maak: November 2021

Die Woeker met Wiskunde-konferensie wat jaarliks binne ʼn geografiese fokusgebied van die SBA aangebied word, bied presies wat die naam sê: dit inspireer onderwysers om met nuwe ywer die wiskundeklaskamer te betree en leerders behoorlik te laat woeker met die...

Lees is ‘n fees! Oktober 2021

Die SBA se Zoë-voorleesprojek deel al vir ‘n dekade lank die vreugde van lees met kinders. Die jong sussies van Zoar, Zoë en Nasia Davids, se liefde vir lees en hul begeerte om boeke tydens hul eie storiesessies met maats te kon deel, was destyds die saadjie waaruit...

Vier Erfenismaand met stories en spreekwoorde: September 2021

SBA se Sederbergstories by Clanwilliam Veldblomfees Die SBA se Storiesprojek, onder leiding van SBA-voorsitter dr Sandra Prinsloo, het sedert 2015 ten doel om deur besoeke aan unieke omgewings individue se verhale uit die vergetelheid te ontruk en sodoende ons land se...

Leesgenot wat opvoed, verryk en vermaak: Augustus 2021

Deur die wortels van Afrikaans in al haar vorme in die kalklig te plaas, streef die SBA daarna om die volle spektrum van sprekers te erken en taalerfenis op dié wyse uit te bou. Die afgelope maand was juis hierdie missie ons fokus tydens Internasionale Inheemse...

KWAILAPPIES