Kreatiewe Kunste Ontwikkeling (KKO)

Teaterbywoning

Hierdie projek het ten doel om leerders die geleentheid te gee om aan ’n volskaalse professionele teateropvoering blootgestel te word. As deel van hierdie projek kry ten minste 400 dramaleerders, asook opvoeders van ’n verskeidenheid skole, die geleentheid om ’n opvoering van spesifiek ‘n voorgeskrewe werk by te woon. Een opvoering fokus pertinent op die

Teaterbywoning Read More »

Dramaverryking

Die doel van hierdie projek wat fokus op graad 8-12 leerders, is primêr om diegene met toneelspeltalent genoegsame blootstelling aan afrigting te gee en voor te berei vir die Nasionale Toneelspelkompetisie vir Hoërskoolleerders. Dié kompetisie fokus op individuele deelname. ’n Drama-opvoeder besoek skole in fokusareas en identifiseer leerders met talent. Na oudisies word die gekose

Dramaverryking Read More »

Scroll to Top