Jeugleerhulp

Woeker met Wiskunde

Foundation Mental Maths: Mental Maths – Afrikaans Intermediêre meting Metingsdokumente Intermediêre numerieke en geometrie Building Investigative Skills Investigating number patterns from geometric diagrams  Pascal-driehoek Sudoku Senior Heelgetalle Heelgetalle werkkaart Heelgetalle memorandum Senior Meetkunde Meetkunde van reguitlyne Notas Toetse Senior Funksies Inleiding Eienskappe Verwantskappe en funksies Funksies Opsomming Voo:FET Trigonometrie Trignometrie memo Wiskunde notas funksies Intermediêre […]

Woeker met Wiskunde Read More »

#Taalfeit: Hersien intensiewe vorme

Die gebruik van intensiewe vorme kan enige gebruiker van Afrikaans se woordeskat aansienlik verryk. Bekende intensiewe vorme soos beeldskoon vorm gereeld deel van ons gesprekke, maar minder bekende vorme soos doodbekend moet gereeld hersien word. Hier is ‘n vinnige verduideliking van intensiewe vorme, met `n paar voorbeelde: Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde in die versterkende graad en word dus

#Taalfeit: Hersien intensiewe vorme Read More »

Funda! #1

Funda! is ‘n bylaag wat maandeliks in Die Burger verskyn met stap-vir- stap riglyne vir leesontwikkeling. In samewerking met die hoofborg, Die Burger word 8 uitgawes vir 2015 beplan wat aan ongeveer 200 skole gratis versprei sal word.

Funda! #1 Read More »

Taalfeit: Dubbele ‘nie’

Ontkenning in Afrikaans, met ander woorde die omsit van ‘n positiewe sin in ‘n negatiewe sin, is ‘n unieke aspek van die Afrikaanse taal. Anders as ons verwante Germaanse-tale, maak Afrikaans van dubbele ontkenning gebruik. Sien voorbeelde hieronder: Engels: I am not ill Duits: Ich bin nicht krank Nederlands: Ik ben niet ziek Afrikaans: Ek

Taalfeit: Dubbele ‘nie’ Read More »

Scroll to Top