Robbie die Rowwe Rot maak ’n buiging by die Suidoosterfees
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) se gekombineerde Afrikaans- en isiXhosa-strokiesprentavontuur, Robbie die Rowwe Rot/Umabuzi Ogadalala, kan ook in animasieformaat gekyk word. Dié eg Suid-Afrikaanse verhaal, wat handel oor die unieke avonture van ’n rot van Mitchells Plain, is op 28 April, op die tweede dag van die Suidoosterfees, bekendgestel. ’n Groep leerders van […]
Robbie die Rowwe Rot maak ’n buiging by die Suidoosterfees Read More »