Wikkel met werksoek – jou sakgids
Hierdie sakgids sal jou voorberei vir wanneer jy die wêreld van ‘n werksoekende betree. Dit het goeie wenke om te verseker dat die werksoek gemaklik geskied. ’n Mens is nooit te jonk of te oud om iets nuuts te leer nie. En die moontlikhede vir werk is deesdae eindeloos! Jy kan op skool al voelers […]
Wikkel met werksoek – jou sakgids Read More »