Desember 2020 – 11de Kwailappies Boodskap

SBA-vriende Soos 1992 vir die Britse koningin ʼn annus horribilis was, is dit vanjaar seersekerlik weer so, maar ...
Lees meer

SBA/Suidpunt FUNDA!-toer ter erkenning aan Wêreldonderwysersdag 5 Okt 2020

Funda! Boek 2 bevat nog 8 lesse wat weer eens met die KABV belyn is en geskik is ...
Lees meer

Junie 2020 – 10de Kwailappies Boodskap

SBA-vriende Mag hierdie uitgawe elkeen se frustrasie, moedeloosheid en ongeduld met die Covid-19 ingrendeling ‘n klein bietjie draagliker ...
Lees meer

November 2019 – 9de Kwailappies Boodskap

Beste Vriend van die SBA Wat n sneljaar was dit nie? Nogtans het al die SBA-projekte saamgesnel om ...
Lees meer

Brugbou-mentorskapprojek

Die dringende behoefte onder hoërskoolleerders aan leiding rakende toekomskeuses vorm die basis vir die Stigting vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

SBA dra by tot wetenskapontwikkeling in die Karoo

’n Vars toevoeging tot die Stigting vir Bemagting deur Afrikaans (SBA) se belegging in die onderwys sluit sedert ...
Lees meer

SBA vier Wêreldboekedag

Wêreldboekedag word jaarliks ook in Suid-Afrika op 23 April gevier ter uitbouing van die wonderlike waarde en bydrae ...
Lees meer

SBA vier Jeugdag met spesiale inkleurboek

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) is ’n nie-winsgewende organisasie wat fokus op funksionele geletterdheidsontwikkeling van die ...
Lees meer

Kwailappies Uitgawe 8 Junie 2019

Die syfer 8 lyk soos ‘n vloeiende bewegende getal met basies twee sirkels, of dan nulle, op mekaar ...
Lees meer

Organisasies vir Afrikaans: Ontmoet die SBA

Fatima Allie, Marlene le Roux (direksielid), Sandra Prinsloo (direksielid) en Niel le Roux (uitvoerende hoof van die SBA) ...
Lees meer

Afrikaans: Ons almal se taal

Prof Michael le Cordeur In die onlangse verlede was daar verskeie uitsprake oor bruin mense se apatiese houding ...
Lees meer

Meneer die president, ons leerders is honger

President Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede lofwaardige voorstelle gemaak oor die onderwys. Hy het egter ook heelwat ...
Lees meer

Neville Alexander-toekenning vir die beste bydrae tot die Bevordering van Veeltaligheid

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) is die afgelope naweek vereer met die gesogte Neville Alexander-toekenning vir ...
Lees meer

Die SBA/Adam Small Gedenklesing

Prof Thuli Madonsela het op Saterdag, 23 Februarie 2019 om 11:00 die SBA/Adam Small Gedenklesing aangebied tydens die ...
Lees meer

Kwailappies Uitgawe 7 Desember 2018

Met ’n sewende nuusbrief kan ons nie anders as om in die sewende hemel te wees nie, want ...
Lees meer

Woeker met Wiskunde

Woeker met Wiskunde: ’n Kongres vir opvoeders van Graad 1 tot 12 om wiskundegeletterdheid in Afrikaans te bevorder ...
Lees meer

Nelson Mandela se eeufees

Vandag, op Nelson Mandela se 100-jaar eeufees skenk ons 100 boeke en 100 kryte aan Balvenie Primêr en ...
Lees meer

Kwailappies Junie 2018

By ons in die Kaap is erge droogte, maar aan SBA goeie nuus is daar beslis geen sprake ...
Lees meer

Kwailappies Desember 2017

Wanneer die jaar tot ‘n einde kom, is ‘n mens altyd genoop om bestekopname te doen. Die SBA ...
Lees meer

Veldtog #onmisbaar skop af!

Dalk ontsnap jy graag tussen die blaaie van ’n Afrikaanse boek en is die kunstefeeste van die hoogtepunte ...
Lees meer

Kwailappies Junie 2017

Ons Kapenaars mag wel gebuk gaan onder erge watertekort en droogte, maar aan SBA projekte en suksesse is ...
Lees meer

Kwailappies Desember 2016

Dis al ‘n jaar gelede dat die eerste Kwailappies verskyn het en ons is nie ‘n bietjie trots ...
Lees meer

Kunstefees 2016

  MEDIAVRYSTELLING EMBARGO Vrydag 16 September 2016 om 15:00 Uitgereik deur: RSG Vir meer inligting, kontak Kobus Burger ...
Lees meer

Dorpie se stories deur ’n skilder se oë

Klik hier vir meer oor die dinamiese, talentvolle skilder Oswald Davids, wat deur SBA genader is om unieke ...
Lees meer

Wikkel met werksoek – jou sakgids

Hierdie sakgids sal jou voorberei vir wanneer jy die wêreld van 'n werksoekende betree. Dit het goeie wenke ...
Lees meer

Kwailappies Junie 2016

Dis ses maande later en ons pronk al weer met ‘n lekkerlees KWAILAPPIES wat weer op sy, of ...
Lees meer

SBA maak ’n verskil met projekte

Die SBA het op die 5de Maart 2016, by ’n geleentheid by die US Woordfees op Stellenbosch van ...
Lees meer

Onnies Online

Onnies Online bied hulpbronne vir Suid-Afrikaanse onderwysers. Hulle fokus op die skep van interaktiewe onderrigmateriaal wat sal verseker ...
Lees meer

Funda #7

Funda! is ’n bylaag wat maandeliks in Die Burger verskyn met stap-vir- stap riglyne vir leesontwikkeling. In samewerking ...
Lees meer

Marlene sê ‘dit moet zoem’ by Kunstekaap

Marlene Le Roux Voorsitter van die SBA is as hoof van die Kunstekaap aangestel. “Ons is uiters trots ...
Lees meer

Kwailappies Desember 2015

Ons sluit 2015 opwindend met nog ‘n SBA eerste af – ‘n lekkerlees nuusbrief getiteld, KWAILAPPIES, omdat ons ...
Lees meer

Afrikaans met dapper en stapper gevier

Deelnemers stap Saterdagoggend deur die strate van die Bo-Kaap ter viering van Afrikaans. Die Stigting vir die bemagtiging ...
Lees meer

Belangrike inligting rondom die Bo-Kaap staptog

Die Stigting vir Bemagtiging van Afrikaans (SBA) vier 15 Augustus 2015 Afrikaansedag met 'n staptog in die Bo-Kaap ...
Lees meer

Kom stap saam teen afslagpryse

Kom vier Afrikaansdag (14 Aug) op Saterdag 15 Augustus met ‘n pretloop in die Bo-Kaap van onderskeidelik 4 ...
Lees meer

SBA in Die Burger

Marlene le Roux en Sandra Prinsloo, direksielede van Die Stigting vir Bemagtiging van Afrikaans (SBA) is in rooi ...
Lees meer

‘n Belangrike deel van die Bo-Kaap

Die Bo-Kaap is 'n area geleë in die voue van Seinheuwel. Dis ook die tuiste van ons staptog ...
Lees meer

Bekende digter sterf

Die immergewilde Afrikaanse digter T.T. Cloete is vroeg vanoggend in die Mooimed-hospitaal in Potchefstroom aan natuurlike oorsake oorlede ...
Lees meer

SBA stap vir Afrikaans – met Idiome!

Kom vier Afrikaansdag (14 Aug) op Saterdag 15 Augustus met ‘n pretloop in die Bo-Kaap van onderskeidelik 4 ...
Lees meer

Woord van die week: orgaan

Orgaan snw. 1 Deel van 'n lewende wese met 'n bepaalde funksie 2 Koerant of tydskrif wat as ...
Lees meer

Stap vir Afrikaans in die BoKaap: 15 Augustus

Klik hier om ’n .pdf-weergawe van die inskrywingsvorm af te laai Aanlyn-inskrywings:  www.topevents.co.za  (sluit 26 Julie 2015) Vir ...
Lees meer

Woord van die week: argitek

argitek 1. Ontwerper van geboue en bestuurder van die uitvoering van die ontwerp. 2. Beplanner, uitvoerder, skepper. Uit ...
Lees meer

Taalfeite: Persoonsvorme

As ons 'n persoonsnaam van 'n werkwoord wil maak, sit ons oor die algemeen 'n -er agteraan die ...
Lees meer

Woord van die Week: Omroeper

Woord van die week: omroeper omroeper s.nw., omroepers. 1 Persoon wat by 'n radiostasie of -sender programme aanbied, ...
Lees meer

VRAAG: Wat kan ek doen om my kind lief te maak vir lees?

(Hierdie artikel is aangepas uit litnet) Hierdie is ’n vraag waarmee elke ouer deesdae worstel: “Wat kan ek ...
Lees meer

Taalfeit: Anglisismes

Engels- en Afrikaanssprekendes leef langs mekaar in Suid-Afrika en kom daagliks met mekaar in aanraking; dit is dus ...
Lees meer

Woord van die dag: advokaat

advokaat s.nw. Gekwalifiseerde regsgeleerde wat tot die balie toegelaat word en daarna in die hoërhof as pleitbesorger vir ...
Lees meer

Taalgebruik: Statistiek of statistieke?

Die Afrikaans vir statics is statistiek of statistieke wat verskillende betekenisse het. Die enkelvoud statistiek is die wetenskap/metode ...
Lees meer

Bekende Afrikaanse skrywer sterf

Een van "die mees geleesde skrywers in Afrikaans" is Donderdagoggend op die ouderdom van 78 oorlede. Ena Murray ...
Lees meer

#Taalfeit: Hersien idiome

Ons taal is ryk aan idiome wat so raak en op die man af is, maar waarvan heelwat ...
Lees meer

Resensie: Die Krismis van Map Jacobs

(Oorspronklike artikel op LitNet, geskryf deur Danie Botha) Krismis van Map Jacobs deur Adam Small Met Maurice Paige, ...
Lees meer

#Taalfeit: Hersien intensiewe vorme

Die gebruik van intensiewe vorme kan enige gebruiker van Afrikaans se woordeskat aansienlik verryk. Bekende intensiewe vorme soos ...
Lees meer

Kinders wat aan meer tale blootgestel word kan beter natuurlike kommunikeerders wees

(Volledige artikel op UChicagoNews) Sielkundiges aan die Universiteit van Chicago het onlangs gevind dat kinders wat aan meer ...
Lees meer

Steeds opsoek na die enigma Eugène N. Marais

(Volledige artikel op LitNet beskikbaar) Eugène Marais die joernalis, digter, regsgeleerde, natuurkundige en dwelmverslaafde is gereeld die onderwerp van letterkundige ...
Lees meer

#Taalfeit: Opsoek na ‘Girl Friday’ in Afrikaans

Daar is sommige Engelse terme wat moeilik kan wees om in Afrikaans te vertaal. Die Engelse term 'Girl ...
Lees meer

Bekende Nederlandse outeur, Adriaan van Dis, wen gesogte prys

(Lees volledige artikel op LitNet) Dit is tyd om jou Nederlands 'n bietjie af te stof, want bekende ...
Lees meer

Deon Meyer by die Franschoek Letterkundige-fees

Die naweek is die Letterkundige-fees by Franschoek. Een van die gewilde skrywers wat daar sy opwagting gaan maak ...
Lees meer

US Prof. Louise Viljoen praat oor Antjie Krog en Breyten Breytenbach

(Oorspronklike artikel op US Web) Hul werk het haar as skoolkind al aangegryp omdat dit vernuwend en grensdeurbrekend ...
Lees meer

Bob Dylan nou in Afrikaans

(Oorspronklike artikel in die George Herald) Koos van der Merwe, wat ook vir ons Leonard Cohen in Afrikaans ...
Lees meer

Familielede: die korrekte benaming

(Oorspronklike artikel op Maroela Media) Partykeer is dit moeilik om te kan onderskei wie presies `n niggie, nefie, ...
Lees meer

Onderhoud: Francois Smith, Kamphoer en die skryfproses

(Lees die volledige onderhoud op BooksLIVE) Francois Smith is ‘n gevestigde, betroubare en gerespekteerde naam in die Afrikaanse ...
Lees meer

Resensie: Kobus Lombard se Skadu oor die Sonwyser

(Lees die volledige resensie op Woorde Wat Weeg) Resensent: Joan Hambidge 'n Digkuns bestaan nie in wese uit ...
Lees meer

Resensie: Martin Steyn se ‘Skuldig’

(Lees die oorspronklike resensie op LitNet) Skuldig Martin Steyn LAPA Uitgewers ISBN: 9780799373608 Een swaeltjie maak nou wel ...
Lees meer

Leer verniet Afrikaans aanlyn

Uiteindelik! Nou kan elke Jan Rap en sy maat Afrikaans aanlyn leer- en sommer verniet ook. Hierdie webtuiste ...
Lees meer

Fanie Viljoen se 5 kortverhaal skryfwenke

(Oorspronklike artikel op LitNet) Die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Fanie Viljoen, deel sy vyf wenke vir die skryf van ...
Lees meer

Die voordele van meertaligheid

In Suid-Afrika is ons gelukkig om gewoonlik twee, of selfs meer, tale te kan praat. Navorsing het onlangs ...
Lees meer

Die Dagbreek Trust tree as Platinum-borg van die Pendoring reklametoekennings in

Sigbaar Afrikaans se borg, Die Dagbreek Trust, het pas aangekondig dat hulle as borg van die jaarlikse Pendoring ...
Lees meer

Afrikaans nou sonder haar protesterende woordwonder

Die SBA bring graag hulde aan ‘n ikoniese Afrikaanse skrywer. Deur die afsterwe van André P Brink ly ...
Lees meer

SBA en die Afrikaanse Taalraad

Ons glimlag vandag, omdat ons eie dr le Roux as gekoöpteerde lid van die ATR aangestel is en ...
Lees meer

Nasionale Boekedag by Parkview Primêr, Atlantis gevier.

Nasionale Boekdag is op Dinsdag 23 April 2013 by Parkview Primȇr gevier.  Die doel van die program was ...
Lees meer

Terug na die basiese met Wiskunde-onderrig

Tydens verkiesings het die presidensiële kandidate gewoonlik ’n slagspreuk waarop hulle hul verkiesingsveldtog loods. In 2008 het Amerika ...
Lees meer
Scroll to Top