enter-452718_1920

Afrikaans-Afrikaans

As jy Afrikaans Huistaal of EAT op hoërskool aanbied moet jy van hierdie fantastiese webtuiste weet! Die webtuiste word opgedateer deur die kurrikulumadviseur van Distrik 9D van Johannesburg-Oos. Daar is Vraestelle, hulpbronne oor voorgeskrewe werke, beleidsdokumente en vele meer. Gaan kyk gerus – dit gaan definitief jou lewe vergemaklik!

Barnardstraat 78, Oakdale
Bellville, 7530

Onlangse nuus

SBA Letterkunde Verering 2022

Dr Diana Ferrus Vir ‘n lank tyd het Diana Ferrus gedroom dat die tyd van vryheid van die ...
Lees meer

Drie dekades van bemagtiging deur Afrikaans!

Ons is byna aan die einde van 2022, wat ook die einde van die  Stigting  vir Bemagtiging deur ...
Lees meer

Avonturier se boek oor Afrika in Afrikaans

‘n Ontmoeting met honger hiënas, rotte en vlermuise vir aandete en die eindelose natuurskoonheid van Afrika. Dit is ...
Lees meer
Scroll to Top