Woeker met Wiskunde

Woeker met Wiskunde: ’n Kongres vir opvoeders van Graad 1 tot 12 om wiskundegeletterdheid in Afrikaans te bevorder word jaarliks aangebied op verskillende streke en die jaar is die gekose dorp Upington om die onderwysers in die Noord-kaap te bereik. #sigbaarafrikaans