Wikkel met werksoek – jou sakgids

Enim ac turpis egestas. Suspendisse elit lectus dapibus eu, vulputate at, consequat id, ultrices posuere ante ipsum aliquet eget, rutrum magna iaculis arcu massa, feugiat fermentum in, dapibus et, tristique libero in massa.

Hierdie sakgids sal jou voorberei vir wanneer jy die wêreld van ‘n werksoekende betree. Dit het goeie wenke om te verseker dat die werksoek gemaklik geskied.

’n Mens is nooit te jonk of te oud om iets nuuts te leer nie. En die moontlikhede vir werk is deesdae eindeloos! Jy kan op skool al voelers uitsteek en kyk of ’n spesifieke loopbaan vir jou is.

Klik hier vir die Afrikaanse sakgids.
Click here for the English version.