Afrikaans is op 8 Mei 1925, 90 jaar gelede, saam met Engels as amptelike taal van die Unie van Suid-Afrika erken. Afrikaans het `n lang pad gestap van bloot `n dialek na een van die jongste tale ter wêreld met, om en by 21 miljoen sprekers wêreldwyd. Stap saam deur die geskiedenis van Afrikaans met hierdie tydlyn, moontlik gemaak deur Jaco Grobbelaar van Grafika24. (Bronne sluit in sahistory.org.za, mieliestronk.com en wikipedia.org)
Klik hier om af te laai