Slypskole

Slypskole het ten doel om leerders prakties te ondersteun in Kreatiewe Skryf,

Leierskap, Sprekervaardigheid, Kommunikasie en Finansiƫle Verantwoordelikheid.

Hierdie slypskole word deur kundiges by skole in die SBA-fokusareas aangebied.

Leerders neem interaktief deel en word prakties geskool.

Die slypskole word ook in samewerking met die Kunstekaap Uitreikprogram in

plattelandse areas aangebied.

 

Borge en Vennote: Dagbreek Trust en Artscape