Projek Afrikaans

Verskeie organisasies en individue met ’n liefde en passie vir Afrikaans het saamgekom om Afrikaans in haar volheid te vier en te verken. Op Afrikaans.com sal jy alles vind oor Afrikaans. Alle groot organisasies, feeste, optredes en projekte word hier bemark met deurklik-skakels na die verwante webtuistes.

Die volgende SBA direksie- en bestuurslede is as Beskermhere/dames en Ambassadeurs van Afrikaans aangewys:

Beskermhere/dames
Hendrik Theys (drs)
Marlene le Roux (dr)
Michael le Cordeur (prof)
Niel le Roux (dr)
Sandra Prinsloo (dr)

Ambassadeurs
Fatima Allie
René Arendse

Klik hier om na die webtuiste geneem te word