Novemeber 2019 – 9de Kwailappies boodskap

Beste Vriend van die SBA


Wat n sneljaar was dit nie? Nogtans het al die SBA-projekte saamgesnel om aan Afrikaanse leerders, onderwysers, gemeenskappe en groepe soos kore en institute vir gestremdes ‘n taalmag te gee wat hom of haar toekom. Ons Kwailappies, nou in sy 9de uitgawe, is ‘n gewilde lees onder sowat 9 000 lesers, so geniet dit saam met die feesgety wat ek hoop vol vreugde, liefde, vrede en seëninge vir elkeen sal wees.

NIEL

Lees Hier