Nelson Mandela se 100-jaar eeufees

Vandag, op Nelson Mandela se 100-jaar eeufees skenk ons 100 boeke en 100 kryte aan Balvenie Primêr en die skool se lieflike onderwys-personeel ter viering van Mandeladag.

vlnr mnr Grootboom, mev Williams, mev Schoor, mnr Jordaan, mev Wakefield (skoolhoof), Athina Jansen​ (SBA), Gerswin Cupido​ (SBA), en mnr de Villiers (adjunk-hoof)

#Mandeladag #sigbaarafrikaans