Marlene Le Roux Voorsitter van die SBA is as hoof van die Kunstekaap aangestel.
“Ons is uiters trots op Marlene se aanstelling in hierdie prominente posisie. Die Kunste is slegs op sy beste as dit met passie en drif aangepak word, en almal weet niemand het dit in groter oorgawe as Marlene nie, en daarom sal sy die Kunstekaap waarlik laat zoem van die opwinding en kunstehartstog.
Geluk en nogmaals geluk Marlene.” – dr Niel le Roux (SBA Uitvoerende Hoof)